1
/
of
1
Karien van Wyk
Witborskraai
Witborskraai
Regular price
R 1,500.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 1,500.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Niks is meer 'local' as tradisionele afrikaanse volksliedjies nie. As jy slegs die deuntjie hoor weet jy dis streeksgebonde en dit kom van 'n spesifieke land af, lekker local!
Witborskraai is oorspronklik in Afrikaanse volksliedjies. Deel 1. Piekniekliedjies (circa 1918) deur S.P.E. Boshoff and L.J. du Plessis gepulbliseer. Die liedjie het waarskynlik gedien as 'n toneelspel- of dansliedjie—deel van sosiale speletjies in landelike of gemeenskapsinstellings, veral onder kinders. Sulke liedere is dikwels gebruik in lighartige groepaktiwiteite wat tiekie dans ingesluit het.
Share
Product Details
Medium: Watercolour & Pen
Framed: Yes
Width: 42,5 cm
Height: 53 cm
Depth: 3 cm
