Skip to product information
1 of 1

Karien van Wyk

Tant Koek se Hoenderhaan

Tant Koek se Hoenderhaan

Regular price R 1,500.00 ZAR
Regular price Sale price R 1,500.00 ZAR
Sale Sold

Niks is meer 'local' as tradisionele afrikaanse volksliedjies nie. As jy slegs die deuntjie hoor weet jy dis streeksgebonde en dit kom van 'n spesifieke land af, lekker local!

Tant Koek se honderhaan word altyd speels gesing op troues in Suid Afrika, en dan wonder mens, wie was Tant Koek, en hoe lyk haar haan. Nou kan jy sommer self in die spieël kyk en sien! 

Product Details

Medium: Watercolour & Pen

Framed: Yes

Width: 30 cm

Height: 40 cm

Depth: 0,5 cm

View full details