1
/
of
1
Karien van Wyk
Suikerbossie
Suikerbossie
Regular price
R 1,500.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 1,500.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Niks is meer 'local' as tradisionele afrikaanse volksliedjies nie. As jy slegs die deuntjie hoor weet jy dis streeksgebonde en dit kom van 'n spesifieke land af, lekker local!
Die liedjie Suikerbossie is eerste gekomponeer in 1933 deur Fred Michel, 'n haarkapper van Kaapstad wat 'n orkes gehad het met naam "Fred Michel en sy Lekker Kêrels". Hy het die liedjie gekomponeer toe hy in Langebaanlagoon vis gevang het onder die maanlig. Hy. het 'n Protea (suikerbossie) blom naby gesien, en dit het hom toe geïnspireer vir die naam en lirieke. In die lied verwys Suikerbossie na 'n liefdes troetelnaam.
Share
Product Details
Medium: Watercolour & Pen
Framed: Yes
Width: 42,5 cm
Height: 53 cm
Depth: 3 cm
