1
/
of
1
Hanlie Kotze
Living Boldly
Living Boldly
Regular price
R 1,350.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 1,350.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Die wilde dier is een ding van SA wat my tone laat omkrul van lekkerte. Ek was nog net een keer bevoorreg om leeus in die wild te sien. Ek sal dit baie graag weer wil beleef. Hulle is sterk, vreesloos en kragtig. Wanneer hulle brul bewe alles binne jou. Dit laat my dink aan ons Suid Afrikaanse mense
"You are stronger than you think"
"We are stronger than we think"
Ons leef met vrymoedigheid en sonder vrees. Saam sal ons floreer net soos 'n trop leeus. Die geheim lê in eenheid.
Share
Product Details
Medium: Watercolour
Framed: Yes
Width: 43 cm
Height: 53 cm
Depth: 3 cm
