Skip to product information
1 of 1

Hanlie Kotze

Fearless

Fearless

Regular price R 1,350.00 ZAR
Regular price Sale price R 1,350.00 ZAR
Sale Sold

Centurion Art Association Artist of the Year Award 2025 - Watercolour Merit Award Winner

Die wilde dier is een ding van SA wat my tone laat omkrul van lekkerte. Ek was nog net een keer bevoorreg om leeus in die wild te sien. Ek sal dit baie graag weer wil beleef. Hulle is sterk, vreesloos en kragtig. Wanneer hulle brul bewe alles binne jou. Dit laat my dink aan ons Suid Afrikaanse mense. 

"You are stronger than you think" 

"We are stronger than we think" 

Ons leef met vrymoedigheid en sonder vrees. Saam sal ons floreer net soos 'n trop leeus. Die geheim lê in eenheid.

Product Details

Medium: Watercolour

Framed: Yes

Width: 43 cm

Height: 53 cm

Depth: 3 cm

View full details