Skip to product information
1 of 1

Elize van Zyl

Besoek aan die Wildtuin (Visit to the Game resort)

Besoek aan die Wildtuin (Visit to the Game resort)

Regular price R 850.00 ZAR
Regular price Sale price R 850.00 ZAR
Sale Sold

Die vorm van hierdie drie potte is geïnspireer deur tradisionele Suid-Afrikaanse kleipotte wat al vir baie jare in verskeie gemeenskappe gebruik is – vir kook, stoor, en as versiering. Die geometriese patrone op die potte is geïnspireer deur tradisionele huise en muurskilderye, soos dié wat byvoorbeeld by die Ndebele-mense gesien word. Die kleure wat gebruik is, is die van die Suid- Afrikaanse vlag. Dit gee aan die potte ’n eg Suid-Afrikaanse gevoel. Die groepie potte bring verskeie elemente bymekaar wat ons land spesiaal maak – tradisie, natuur, en ontwerp.

 

“BESOEK AAN DIE WILDTUIN”

Diere wat algemeen in ons wildtuine voorkom, soos die kameelperd, olifant, leeu, renoster en buffel is as versierings op hierdie pot uitgekerf. Die natuur en wildlewe is ‘n integrale deel van ons kultuur en identiteit en wat is lekkerder as ‘n besoek aan die wildtuin?. (Elize van Zyl)

Product Details

Medium: Ceramics, Earthenware

Framed: No

Width: 15 cm

Height: 18 cm

Depth: 10 cm

View full details