1
/
of
1
Liesel Armstrong
A Bird's eye view of Johannesburg
A Bird's eye view of Johannesburg
Regular price
R 1,000.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 1,000.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Ek bly in Johannesburg en is altyd gefassineer deur die mynhope wat gerehabiliteer word, woelige Jeppe's Town en ander voorstede wat nooit slaap nie en geboue waar mense in elf of meer verskillende tale met mekaar kommunikeer. Die kontras tussen geldmaak en swaarkry, verwoes en rehabiliteer, neem en gee trek my. Die stad lewe altyd en die groot paaie lei ons verbei al die "kamers" om vir 'n oomblik 'n kykie in ander se lewens te kry.
Share
Product Details
Medium: Acrylic, Gel Medium, Paper, Gold, Foil, sandpaper, acrylic markers
Framed: No
Width: 30 cm
Height: 60 cm
Depth: 4 cm
